Bysonderheid-atlete palm vele trofeë in

Die atletiekseisoen is in volle gang en die atlete van Laerskool Bysonderheid op Roedtan het verlede Donderdag tydens hulle bokkesport behoorlik gewiggestoot, spiesgegooi, hooggespring en na die wenpaal genael.

MOKOPANE – Die atletiekseisoen is in volle gang en die atlete van Laerskool Bysonderheid op Roedtan het verlede Donderdag tydens hulle bokkesport behoorlik gewiggestoot, spiesgegooi, hooggespring en na die wenpaal genael.

Elani van der Walt is die senior Victrix Ludorum en Petrus van der Merwe is die senior Victor Ludorum.

Tiago Rentroia is as die junior Victor Ludorum aangewys en Lienca Potgieter is die junior Victrix Ludorum.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button