Makhulu 5 laat bergfietsryers swoeg, sweet en volhou
Meer as 500 entoesiastiese bergfietsryers het Saterdag die uitdagende Mall of the North Makhulu 5 Mountain Bike Challenge aangedurf om hul vernuf in die uitmergelende 62 km-, 37 km- en selfs die 15 km-pretrit te toets. JP Venter was die gunsteling in die 62 km-marathon met ‘n wentyd van 2:26.09 terwyl die vroue-afdeling deur Theresa …
Meer as 500 entoesiastiese bergfietsryers het Saterdag die uitdagende Mall of the North Makhulu 5 Mountain Bike Challenge aangedurf om hul vernuf in die uitmergelende 62 km-, 37 km- en selfs die 15 km-pretrit te toets.
JP Venter was die gunsteling in die 62 km-marathon met ‘n wentyd van 2:26.09 terwyl die vroue-afdeling deur Theresa Lessing in ‘n tyd van 3:07.14 gewen is.
Carel Smit moes sweet om voor Richard Lambert in die 37 km te bly. Smit het die wedren in 1:20.16 voltooi, 16 sekondes vinniger as Lambert.
In die 37 km-vroue-afdeling het Christelle Coetzer (1:31.08) koning gekraai met Anna-Elisa Gutierrez-Hernandez in die tweede plek.
Smit en Coetzer is as Queen and King of the Mountain in die 37 km aangewys en Lessing en Venter in die 62 km.
In die pretrit was Enzo Lange (38:20.70) en Marli Nel (44:41.70) die eerstes wat die wenstreep in die mans- en vroue-afdeling oorgesteek het. Verskeie gelukstrekkings is gehou en Cameron van den Berg het met die R2 500 koopbewys van Mall of the North weggestap.
“Positiewe terugvoering is van die 507 deelnemers ontvang wat die roete geniet het ten spyte van ‘n veeleisende roete, ” sê Polokwane Pedallers Cycling Club (PPCC)-voorsitter, Chareen Thomas.
Storie: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com
Foto’s: RC Myburgh, Thinus du Toit en Elna Esterhuysen.
Results of the CDM 4-in-One Marathon
The results of the Capricorn District Municipality’s 4-in-One Marathon hosted in conjunction with the Polokwane Athletics Club at the Polokwane C rugby field on Saturday.
No results of the 5 km fun run were captured.
10 km
Men
Open division
- Jacob Malefo 34.24
- Emmanuel Ramohlale 34.32
- Alpheus Sedutla 34.58
40 years+
- Piet Mosebedi 38.50
- Semoropong Maphoto 39.09
50 years+
- Joseph Moloto 41.12
- Zola Mtshinowa 48.15
60 years+
- Maphuti Mokwele 45.55
- Johannes Phago 46.53
Juniors
- Jacob Khomola 35.09
Walkers
Jacques van Blerk 1:10.19
Women
Open division
- Sina Molatji 48.20
- Phophi Netshifhefhe 48.40
- Carmen Schoeman 49.05
40 years+
- Elizna Kotze 51.50
- Carin Smit 1:16.04
- Johanna Mashishi 1:47.55
50 years+
- Carmen Schoeman 49.05
- Bessie Ramadimetsa 57.55
60 years+
- Elize Klopper 1:26.39
- Linda Were 1:38.51
Juniors
- Phophi Netshifhefhe 48.40
Walkers
- Hester Myburgh 1:16.13
21,1 km
Men
Open division
- Tlou Peu 1:04.57
- Tebogo Pilusa 1:06.46
- Vincent Kipchirchir 1:13.18
40 years+
- Simon Makweya 1:26.09
- William Matome 1:30.36
50 years+
- Thomas Ngobeni 1:17.55
- Nelson Tleane 1:33.24
- Theo Sekete 1:37.07
60 years+
- Jannie Sacco 1:42.54
- Azwiliwi Mphasha 1:43.31
Juniors
- Kagiso Mabogoane 1:23.27
Walkers
- Archie Koma 2:13.32
Women
Open division
- Gift Ramabele 1:32.37
- Nompumelelo Shongwe 1:34.38
- Patience Nkosi 1:39.11
40 years+
- Patience Nkosi 1:39.11
- Helga Moira 2:08.24
- Jenette Neethling 2:23.12
50 years+
- Cornelia van Antwerpen 2:25.31
- Daleen van Zyl 2:41.06
- Dikeledi Mthimkulu 2:42.49
60 years+
- Abel Matotoka 2:11.47
- Roslyn Magamatho 3:39.31
Juniors
- Nompumelelo Shongwe 1:34.38
Walkers
- Daleen van Zyl 2:41.06
42,2 km
Men
Open division
- Moses Kurgat 2:23.52
- Fanie Machipa 2:30.14
- Micah Kipyego 2:31.14
40 years+
- Herbert Mokgala 2:34.42
- Bethuel Netshifhefhe 2:45.39
- Norman Mohlahlana 2:47.45
50 years+
- Lazarus Seroka 2:55.57
- Phineas Seroka 3:01.08
- Israel Madibana 3:07.43
60 years+
- Steven Seema 3:09.17
- Johannes Masehla 3:35.02
Ladies
Open division
- Beryl Makokha 3:09.33
- Melanie Melville 3:14.51
- Lizzy Babili 3:25.21
40 years+
- Melanie Melville 3:14.51
- Mahlodi Mokgoshing 3:57.12
- Ounooi Breedt 3:57.20
50 years+
- Jane Mudau 3:27.31
- Sarie Coetzee 4:17.25
- Amanda Kruger 4:31.45






























