Weldoeners beur kankerpasiënte op met musiek
Werknemers van ‘n plaaslike onkologiepraktyk, onder leiding van Riëtte Enslin, het onlangs na kankerpasiënte en mense wat deur kanker geraak word met ‘n Rondomtaliekonsert uitgereik. Ryan Walt en Steven Sterling het gaste met musiek en sang in die AGS Taberna Dei Moederkampussaal vermaak. Enslin het verduidelik dat die funksie aangebied is met die doel om …

Werknemers van ‘n plaaslike onkologiepraktyk, onder leiding van Riëtte Enslin, het onlangs na kankerpasiënte en mense wat deur kanker geraak word met ‘n Rondomtaliekonsert uitgereik.
Ryan Walt en Steven Sterling het gaste met musiek en sang in die AGS Taberna Dei Moederkampussaal vermaak.
Enslin het verduidelik dat die funksie aangebied is met die doel om pasiënte en mense uit die gemeenskap op te beur.
Storie, foto’s & video: BARRY VILJOEN
>>barryv.observer@gmail.com


