Editor's choiceLocal newsNewsBreaking News
Jong man sterf in ongeluk op N17-snelweg na sy bakkie met ‘n vragmotor bots
'n Jong man is vanoggend ongeveer 6vm dood in 'n ongeluk.

‘n Jong man is vanoggend ongeveer 6vm dood in ‘n ongeluk.
Sy bakkie het met ‘n vragmotor gebots.
Die ongeluk het sowat 15km buite Ermelo op die N17-snelweg gebeur.
Die bestuurder van die vragmotor het geen beserings opgedoen nie.
Foto’s: Bethal EMS facebook-groep.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



