Diens vir bejaardes

Die Kruis Generasie Volle Evangelie Kerk, Ermelo hou op 22 Maart ‘n spesiale diens vir bejaardes.
Daar sal ‘n geskenk wees vir al die spesiale gaste en tee en kolwyntjies sal nĂ¡ afloop van die diens bedien word.
Die diens vind plaas by Brummerstraat 60 en begin om 10:00.

Back to top button