Gholfdag
Die NG gemeente De Bruinpark hou op 21 Maart ‘n tweebal, beterbal met “scramble”-dryf gholfkompetisie.
DiĆ© gholfdag vorm deel van hul geldinsamelingsprojek om ‘n nuwe bussie vir die gemeente aan te koop.
Vir meer inligting, skakel Cecile Grobler by 082 898 3611, Chantal Boonstra by 072 460 1654 of Eugene Gravett by 071 672 4545.