Gholfspelers neem weer aan liga deel

BETHAL – Die A-liga mansspelers speel weer op Saterdag, 28 Februarie teen Standerton op Standerton en die B-liga mansspelers op Bethal teen Volksrust.

Die gholfklub nooi die publiek om die dag by te woon.

Vir meer inligting, skakel Gerrie Jordaan by 072 183 2410.

 

Back to top button