Jak de Priester besoek Bethal

BETHAL – Jak de Priester tree op Vrydag, 6 Maart om 6nm by die Bluegum Country Lodge op.

Dit is deel van die Hervormde Kerk se jaarlikse projekte.

Toegang beloop R180 per persoon wat ’n driegang maaltyd ingesluit.

Vir meer inligting, skakel past. Hannes Beukes by 083 453 0344 of me. Elaine Kock by 082 462 5422.

Back to top button