Laurika Rauch tree in Kruik Ouditorium op
SECUNDA – Laurika Rauch tree vanaand om 7nm in Kruik Ouditorium op en belangstellendes kan nog by die deure kaartjies koop.
Kaartjies kos R150 per persoon.
Vir meer inligting, skakel me. Leonora Crouse by 076 123 1996 of me. Candice Lessing by 082 447 3815.