Woon GPF-vergadering by
Die Trichardt Polisie en GPF-komitee nooi alle ondernemings en inwoners om hul maandelikse vergadering by te woon.
Dit vind Donderdagaand om 6nm by die Trichardt Polisiestasie plaas.
Volgens mnr. Clark van der Walt, voorsitter van die Trichardt GPF, is dit belangrik dat die gemeenskap en polsie saamwerk om misdaad te bekamp.