Dié matrikulante kon hul opgewondenheid nie beteuel nie. Met hul matriekuitslae in die hand sien hulle kans vir die uitdagings wat op hulle wag. Voor is Megan Cooke, Martitia Terblanche en Chantal van der Merwe met Albémari du Toit, Lario’Lee Gerber, Lynette Dürr en Suné Fourie in die middelste ry. Agter staan Zana Nkosi, Nelus Hattingh, Phumi Simelane en Curtis Manana.

Hoërskool Ermelo se matrikulante spog met talle onderskeidings.
Sybrand Harris en Ruben van Wyk het albei agt onderskeidings met Amory Oosthuizen kort op hulle hakke met sewe.
Amory het ook die toekenning verwerf as toppresteerder in Bedryfsekonomie in Mpumalanga. Megan Cooke, Sanchia Dürr, Divan
Laing, Martitia Terblanche en Lezanne Serfontein
het almal ses onderskeidings elk.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!