Trek hom ver terug. Ds. Jaco van Niekerk maak gereed om die bokdrol (gelukkig net 'n sjokoladebolletjie met 'n grondboontjie binne) te lanseer tydens die "Ons Dominee/Pastoor kan'"-kompetisie.
‘n Feestelike atmosfeer het Saterdag in die middedrop geheers toe die NG Kerk Ermelo Moedergemeente hul jaarlikse feesbasaar/familiesaamtrek op die kerkterrein gehou het.
Pret en plesier, ponieritte, speletjies, heerlike smulhappies, winskope en lekker saamkuier was aan die orde van die dag.
‘n Hoogtepunt van die verrigtinge was die “Ons Dominee/Pastoor kan”-kompetisie waarin dominees, pastore en geestelike leiers mekaar die stryd aangesê het om die “Ysterman”-dominee van Ermelo te vind.
Die uiteindelike wenner was Rudi van den Berg van die NG Gemeente Ermelo-Oos, met ds. Gerrit Viljoen tweede en ds. Jaco van Niekerk derde. Laasgenoemde twee het albei “tuisveldvoordeel” gehad.
12 May 2012, Petaluma, California, USA — Hispanic girl with hands clasped in church — Image by ? Blend Images/Corbis
Mnr. Johan Jacobs (direkteur van Cronje de Waal – Skhosana Inc Prokureurs) in aksie op die gholfbaan.
Mnre. Schalk de Waal en Lukas Potgieter (voorsitter van Walkerpark Gholfklub) by die prysuitdeling.
Mnr. André de Waal (direkteur van Cronje de Waal – Skhosana Inc Prokureurs) by die prysuitdeling.
22 Nov 2006 — SINGLE BARE LIT LIGHT BULB IN HANGING BRASS SOCKET WITH PULL CHAIN — Image by ? H. ARMSTRONG ROBERTS/Corbis
Anthony Mogee het al sy eie liedjie, Meloney, geskryf.
Die Pumatjie-stoeiers van Sasol Stoeiklub wat presteer het, is (voor) Ludolph Steenkamp, Divan Mulder, Henco Coetzer en Robbert Jonck. Agter is mnr. Deon Smit (afrigter), Ethan Möhr, Zandré Smit en Hans Schutte.
Albert Swanepoel van Sasol Stoeiklub het die 0/17-vrystyl- en die Grieks-Romeinse afdelings tydens die Suid-Afrikaanse Graderingsstoeikampioenskappe wat onlangs plaasgevind het, gewen.
Die stoeiers van Sasol Stoeiklub wat presteer het, is (voor) Jean Janse van Nieuwenhuizen, Jaden Grobler en Jordan Webb. Agter is Ernest Schreuder en Berandon Rokebrand.
Jane Sithole (MPL and chief whip of the DA in the Mpumalanga Legislature with the dress she wore to the sitting.
Mr Lebo Makoe (HIV/Aids, STIs and TB coordinator from the Department of Health), Ms Mashudu Ndou (senior manager: Community Affairs from CSR and Ikusasa), Past Mokwena (deputy chairperson of the Govan Mbeki Local Aids Council) and Ms Fikile Mthimunye (director of the Project Support Association Southern Africa).
Evander Polisie het beslag gelê op onverwerkte goud by die ou Winkelhaakmyn.
Diewe het onlangs by Ackermans ingebreek.
Ackermans het onlangs deurgeloop toe diewe die brandkluis oopgebreek en ’n groot bedrag geld gesteel het.
Me. Magda Scwhab en sr. Pricilla Ntoi by die Secunda VLU-tak se vergadering in Maart.
Sr. Pricilla Ntoi vertel VLU-vroue meer oor cholesterol.
Huisbrake in St. Andrewsstraat neem toe.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!