GalleriesNews galleries

Rioolstank duur voort

Riool borrel steeds uit op die hoek van Vlok- en Tautestraat.

Riool borrel steeds uit op die hoek van Vlok- en Tautestraat.

Volgens inwoners, het die munisipaliteit al probeer om die fout te herstel, maar vir die soveelste keer is die sypaadjie ‘n riool-moeras.

Die rolbalklub wat op die teenoorgestelde hoek geleƫ is, word ook deur die gemors geraak.

Met die puik toestande van die bane word daar deesdae baie streeks-en provinsiale kampioenskappe aangebied wat talle besoekers na Ermelo lok.

Volgens mnr Vaino Prinsloo, president van Ermelo Rolbalklub, is die reuk met tye onuithoubaar en ‘n vernedering vir Ermelo.

IMG_11 IMG_10 IMG_9 IMG_8 IMG_5 IMG_3 IMG_6

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button