Community galleriesGalleries

‘n Basaar der basaars

Die gemeente het in die afgelope paar jaar bekend geword vir sy "gaan groot"-benadering met die aanbieding van 'n basaar.

Die Nederduits Hervormde Kerk Ermelo se jaarlikse basaar wat Saterdag plaasgevind het, het soos in die verlede vir groot pret en opwinding gesorg.

Die gemeente het in die afgelope paar jaar bekend geword vir sy “gaan groot”-benadering met die aanbieding van ‘n basaar en vanjaar was geen uitsondering nie.

Die groot rondomtalie-swaai wat in die kruising van Macdonald- en De Jagerstraat opgerig is, was slegs een van die opwindende aantreklikhede wat basaargangers kon geniet.

Dit wil voorkom of die gesegde “iets vir almal” by diĆ© basaar sy oorsprong gehad het.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button