Van die geskenkbokse wat aan die kinders van die Velile Victim Empowerment Centre geskenk is.
Die Chatty Blankets-groep het onlangs talle kombers en teddiebeertjies aan behoeftiges uitgedeel.
Die plaaslike CMR het onlangs ’n groot skenking ontvang. Hier is me. Naomi Ellis (administratiewe beampte) en me. Steffney Rajiah (maatskaplike werker). Me. Zodwa Luhlanga (maatskaplike werker) was afwesig toe die foto geneem is.
Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.