Community galleriesGalleries

[Foto’s] Residentia Palmoord hou groot fees om verjaarsdag te vier

Residentia Palmoord het verlede Saterdag hul verjaarsdag gevier deur groot fees te hou.

Residentia Palmoord het verlede Saterdag hul verjaarsdag gevier deur groot fees te hou.

Buiten stalletjies en hope eetgoed, is daar ook voorsiening gemaak vir kinders deur springkastele op te rig.

Die pannekoeke het soos gewoonlik groot aftrek gekry, terwyl leerders van Hoërskool Hoogenhout se hotelskool koeke gebak het met die tema John Deere.

 

Me. Ria Pieterse, me. Grieta Breytenbach en me. Susan van der Vyfer beman hier die koek- en teetafel.
’n Potjiekoskompetisie is ook gehou. Hier is me. Petro Koekemoer, me. Daphne de Klerk (bestuurder: Residentia Palmoord) en mnr. Johan Potgieter.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie. Standerton Advertiser & Highvelder

“Like”’ ons op Facebook en volg ons op Twitter en Instagram.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button