Community galleriesGalleries

[Foto’s] Secunda Suikerbekkies versier koeke soos mandjies

Lede van die Secunda Suikerbekkies het Woensdag, 11 Oktober vergader en vroue het geleer hoe om koeke te versier wat soos gevlegde mandjies lyk.

Lede van die Secunda Suikerbekkies het Woensdag, 11 Oktober vergader en vroue het geleer hoe om koeke te versier wat soos gevlegde mandjies lyk.

Me. Annelie Krüger het hulle gewys hoe om dié koekversieringstegniek te doen.

Die Suikerbekkies kom weer op 8 November vir die laaste keer vanjaar bymekaar en vergader dan eers weer in Januarie.

Vir meer inligting, skakel me. Venessa Erasmus by 082 824 0775.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button