GalleriesNews galleries
GALERY: Die afgelope naweek se verkeer lei tot groot frustrasie by kruising op Standerton
Die operateur het na bewering geantwoord dat geeneen in dié afdeling op bystand was nie.
Die langnaweek wat op Dinsdag, 1 Mei tot ’n einde gekom het, het tot verkeersopeenhopings by die verkeerslig by die kruising van Krogh-en Walter Sisulustraat gelei.
’n Gefrustreerde motoris het die Standerton Brandweer gebel sodat ’n verkeersbeampte uitgeroep kon word.
Die operateur het na bewering geantwoord dat geeneen in dié afdeling op bystand was nie.
Sommige bestuurders kon darem ’n glimlag laat deurskemer vir die kamera.

Dié voertuig het aan die verkeerde kant van die glipweg ingery om die verkeer te vermy.






















At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



