GalleriesNews galleries
GALERY 2 – Brand lê Standerton Buiteklub in puin
Verskeie rolspelers in die gemeenskap het hand bygesit om die vuur te blus en goedere uit die gebou te dra. Dit is nog nie duidelik wat die brand, wat ’n spoor van verwoesting gelaat het, veroorsaak het nie.



































