Community galleriesGalleries

GALLERY – Ermelo Fotoklub wys spogfoto’s vir Januarie aan

Lede van Ermelo Fotokub kry elke maand die geleentheid om foto’s in die ope-afdeling en een foto in die vasgestelde onderwerp-afdeling in te skryf.

Me. Elzaan Myburg is met haar foto “Wit Baard” as die 1-ster wenner aangewys. (Foto: Elzaan Myburg)
Mnr. Andrew Roos se foto “Op haar tone” is as wenner in die senior-afdeling in die vasgestelde onderwerp aangewys. (Foto: Andrew Roos)
Mnr. Jacques Kruger het die junior-afdeling in die vasgestelde onderwerp met sy foto “Merrell” gewen. (Foto: Jacques Kruger)
Mnr. Jan van Niekerk se foto “Two Hippo Heads” is as die 5-ster wenner aangewys. (Foto: Jan van Niekerk)
Mnr. George Prinsloo se foto “Skeertyd” is as die 4-ster wenner aangewys. (Foto: George Prinsloo)
Mnr. Jacques Kruger se foto “Vroulief” het die 3-ster afdeling gewen. (Jacques Kruger)
Me. Dalena van der Westhuizen se foto “Steampunk” is as die 2-ster wenner aangewys. (Foto: Dalena van der Westhuizen)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button