InternationalSport
[GALERY] Swartbalspelers van Ermelo pak ronde sewe van liga aan
Die swartballiga raak ’n tawwe stryd vir al die spanne wat veg om onder die top spelers te eindig.

Die swartballiga is goed op dreef met ronde sewe wat Sondag, 1 Julie op verskeie dorpe in die omgewing plaasgevind het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



