InternationalSport

Henco du Bruyn van Ermelo Stoeiklub verteenwoordig Suid-Afrika in Boedapest

Henco het in die Grieks-Romeinse afdeling gestoei en het in sy gewigsafdeling in die vierde plek geëindig.

Die 14-jarige Henco du Bruyn van Ermelo Stoeiklub het Suid-Afrika tydens die Internasionale Skole Federasie Wêreld-gevegspele verteenwoordig.

Die kompetisie het vanaf Maandag 16 Junie tot Saterdag 22 Junie in Boedapest, Hongarye plaasgevind.

LEES OOK: Henco du Bruyn verkies om SA te verteenwoordig tydens die komende Internasionale Skole Federasie Wêreld-gevegspele in Boedapest

Henco het in die Grieks-Romeinse afdeling gestoei en het in sy gewigsafdeling in die vierde plek geëindig.

Lees die volledige berig in die Hoëvelder.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button