Sport
-
Surika Struwig presteer by Inter Africa Cup 2019
InternationalSurika het tydens die opwarmingsklasse met beide haar perde vyfde plekke behaal.
-
Full Moon Cue Sportklub se snoekerspelers laat die balle rol
InternationalCharles Wahlstrand en Hein Heine deel huidiglik die eersteplek, met vier punte elk.
-
Joey Klopper is Ermelo Rolbalklub se Vroue Enkels-klub kampioen
InternationalJoey Klopper het met die titel weggestap, nadat sy met Gerda Swanepoel in die eindronde afgereken het.
-
Shalom Marathon Club tackles the Comrades
InternationalThe top three athletes of the club, Themba Thela, Sibusiso Ncongwane and Vuyani Dlamini, did not disappoint as they all…
-
Ermelo se swartbalspelers pot die balle tydens die derde swartballiga ronde
InternationalFull Moon 1 se span het die sport na kinderspeletjies laat lyk en het 7-2 (Riverbank 4), 8-1 (Pink Panther…
-
Robert Laing sets new men’s record during 30th Kralinbergh parkrun.
InternationalRobert Laing set a new men’s record of 19:44 at the 30th parkrun.
-
Balle rol vir liefdadigheid tydens die Nomads All Transvaal Toernooi
International’n Totaal van 24 spanne wat uit 96 spelers bestaan het aan die toernooi deelgeneem.
-
Athletes take part in the 29th Kralinbergh parkrun
InternationalAltogether 17 runners recorded new personal best times.
-
Ermelo gimnaste skitter by Mpumalanga Gimnastiek kampioenskap
InternationalHelena Myburg is as die beste dogtersgimnas vir die dag aangewys is, met ’n ongelooflike 9.5 gemiddeld.
-
Ermelo Rugbyklub buig die knie teen Embalenhle Rugbyklub
InternationalDie dringendheid om die wedstryd te wen, na die drie van Ermelo, was duidelik sigbaar by eMbalenhle se spelers en…
-
Ermelo skuts geniet skietkompetisie by Vlakfonteinskietbaan
InternationalMorné Barnett is as die algehele wenner in die mansafdeling aangewys met , Tiaan Burger in die tweede plek en…
-
Suid Afrikaanse Wild en Jagtersvereniging bied skietdag aan
InternationalDie skietkompetisie sal by Vlakfonteinskietbaan op die Chrissiesmeerpad plaasvind.











