Local newsNewsUpdate

Inwoners voel aardbewing

Inwoners het ook die aardbewing omstreeks 12:30 vandag gevoel.

Inwoners het ook die aardbewing omstreeks 12:30 vandag gevoel.

Mense het glo landswyd dit beleef. Berigte toon dat dit 5.3 op die rigterskaal gemeet het.

Lesers het op Facebook kommentaar gelewer.

Blykbaar is dit by die Mediclinic Highveld op Trichardt, die ou Game-gebou op Secunda asook by Sasol gevoel.

Laat weet ons wat jou ondervinding was. Stuur e-pos na editor@echoridge.co.za

OPVOLG

Volgens die USGS National Earthquake Information Center het die skudding omstreeks 12:22 begin en het dit 5,3 op die Richterskaal geregistreer.

Die episentrum van die skudding was sowat ses kilometer oos van Orkney op ‘n diepte van sowat 10 kilometer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button