CrimeNews

Polisie is wakker

Standerton Polisie het 27 inhegtenisnames gemaak.

nderton Polisie het die afgelope week die volgende verdagtes in hegtenis geneem:

• Ses vir huisinbraak

• Vier vir die besit van vermoedelik gesteelde goedere

• Twee vir aanranding

• Twee vir besit van ‘n gevaarlike wapen

• Een vir aanranding om ernstig te beseer

• Drie vir verset teen inhegtenisneming en aanranding

• Een vir verkragting

• Twee vir besit van dagga

• Een vir opsetlike saakbeskadiging

• Een vir verkoop van alkohol sonder ‘n lisensie

• Een vir winkeldiefstal

• Twee vir algemene diefstal

Skakel lt. Fanie Nhlabathi, woordvoerder van die Standerton Polisie, by 017 719 1250 vir verdere inligting.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button