TRICHARDT – Die reën van die afgelope paar dae het dele van Rapportryerstraat asook ander paaie op Trichardt bykans onbegaanbaar gemaak.
Verskeie motoriste het in die modder gegly.
Die slaggate op Trichardt is ook ’n probleem omdat inwoners dit nie kan sien as die gate vol water is nie.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



