Die wonderwerkies kleinspan het oud en jonk vermaak gedurende die jaar se kerskondert
Die dansers het aan die Mpumalanga Streekskampioenskappe op 24 Mei deelgeneem. Daar is ’n bepaalde kwalifiserende punt in Mpumalanga sweetpakke sowel as ’n kwalifiserende punt vir deelname aan die Interprovinsiale en Nasionale kampioenskappe.
Die DBV het dié boerboelkruising gered nadat dit in ’n oop mangat geval het. Sy eienaars kan die DBV skakel.
Dié boerboel het onlangs in ’n oop mangat geval en is deur ’n DBV-werker gered.
Lede van die Bethal VLU-tak het op 20 Mei vergader. Me. Elaine Koch van die Sukkelaar-tak het die lede oor die provinsiale kompetisie ingelig.
Dié akrobate het aan die Mpumalanga-streekskampioenskappe op 24 Mei deelgeneem. Daar is ’n bepaalde kwalifiserende punt in Mpumalanga-sweetpakke, sowel as ’n kwalifiserende punt vir deelname aan die interprovinsiale en nasionale kampioenskappe.
Aktobate wat op 24 Mei aan die Mpumalanga-streekskampioenskappe deelgeneem het.
Johan Botha is op 14 Mei 2012 aan ’n hartaanval dood.
Remember Academy beat Bayern Munich FC 4 – 0 during the U/15 Soccer Development League at the Extension 12 Ground on 24 May.
Emmanuel Muthuke from Bayern Munich FC and Percy Nkosi from Remember Academy during the U/15 Soccer Development League at the eHlazweni Ground on 24 May.
Ms Marijke Smit (centre manager) hands over the keys to the winner, Ms Leana Schutte.
Messrs Thomas van Schalkwyk from TVS Chartered Accountants and Jon-Jon Vermeulen from Cobra Bikes 3 draw the lucky winners.
Mr Jon-Jon Vermeulen hands over the keys to the winner, Magda Carstens.
This pupil from Kiriyatswane Secondary School renders a poem about teen pregnancy.
The Kiriyatswane Secondary School Teenage Pregnancy Awareness steering committee.
Pupils perform a drama at the Kiriyatwane Secondary School.
Capt Jane Albert (station commander) handed over reflector jackets to Ms Khumbuzile Mdlalose (chairman) and Ms Landiwe Mahlangu (deputy chairman) of the Community Policing Forum of Charl Cilliers.
Councillors and officials from the Govan Mbeki Municipality held consultation meetings in various towns in the area in the past two weeks to obtain public comments on the budget.
Broccolisop is op die spyskaart vir die ATKV Kosmosrand Vroue-tak se sopaand op 27 Junie.
Me. Shaney van Zyl is op 27 Junie die spreker by die ATKV Kosmosrand Vroue-tak se sopaand.
Ms Marisa Smit wants to begin a new Scouts Club in Secunda.
Dié Ford Figo het op ’n mistige oggend agter in ’n vragmotor vasgery. Die voertuig is afgeskryf en die bestuurder en die passasier is ernstig beseer.
Twee mense is ernstig beseer in ’n ongeluk wat op 21 Mei in Schlosberglaan plaasgevind het.
CeeBee distributes license disks at the Sasol Garage in Secunda.
The basic equipment you will need to begin diving. You can however rent all these equipment.
Divers often encounter a Whale Shark, also known as the gentle giants of the ocean.
Divers get close and personal with a Tiger Shark.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!