CrimeLocal newsNews

Nóg ’n ongeluk eis lewens

Passasier ernstig beseer.

BETHAL – Twee sterf op donderdag, 8 Januarie in ongeluk 20 km buite Bethal op die Middelburgpad.

’n  Voertuig het glo in die reën getol en ’n ander een van agter getref.

Ses mense was betrokke.

Een van die passasiers is in ’n kritieke toestand en drie ander het enstige beresings opgedoen.

Die name van die oorledenes is nog nie bekend nie.

Die polisie ondersoek die ongeluk.

Kliek hier vir die week se ongelukke in die Bethal omgewing.

IMG-20150108-WA0014
Foto: Bethal Accidents.
IMG-20150108-WA0013
Foto: Bethal Accidents.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button