CrimeLocal newsNews

Vragmotors bots in digte mis buite Bethal

Bestuurders lig beseer.

BETHAL – Twee vragmotorbestuurders het vanoggend ligte beserings opgedoen toe hulle in ’n botsing reg van voor betrokke was.
Dit het 6km buite Bethal op die Standertonpad plaasgevind.
Die polisie ondersoek dit.

 

FB_IMG_1422007548458
Twee vragmotors was vandag in ’n trompop botsing betrokke.
FB_IMG_1422007542334
Een van die vragmotors wat in die ongeluk betrokke was.

 

 

FB_IMG_1422007545826
Die wrak van een van die vragmotors.

 

For free breaking and community news, visit our websites:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

Like our Facebook page and follow us on Twitter.

For news straight to your phone invite us:

BBM – 29C64351

WhatsApp – 082-611-3867

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button