CrimeLocal newsNews
Diewe steel items ter waarde van R16 000
Inbrekers kry toegang tot plaas se stoor.
BETHAL – Inbrekers het op 23 Januarie by mnr. Walter Arrow se plaas se stoor ingebreek en items ter waarde van R16 000 gesteel.
Die plaas is in Bangleystraat en drie huise vanaf mnr. Arrow se huis in Marklaan geleë.
Na wat verneem word het hulle die deur se slot gebreek en toegang tot die stoor gekry.
Mnr. Arrow het ’n saak by die polisie geopen, maar nog niemand is in hegtenis geneem nie.
Vir meer nuus besoek gerus ons webtuistes:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 29C64351
WhatsApp – 082-611-3867
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



