CrimeLocal newsNews

Televisie gebuit in Gnustraat

’n Plasma-televisie is by Gnustraat 7 op 25 Januarie gesteel.

‘n Plasma-televisie is by Gnustraat 7 op 25 Januarie gesteel.

“Ons het ‘n alarm ontvang en ondersoek gaan instel,” het mnr. Jannie Kasselman van Kasselman Veiligheidsdienste gesê.

“Na die ondersoek is vasgestel dat net ‘n televisie gebuit is.

Niemand is in hegtenis geneem nie en ‘n saak van huisbraak is by die Standerton Polisie oopgemaak.

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button