Local newsMunicipalNews

‘Raad kom beloftes na’

Bethal-straatligte word herstel.

BETHAL – Die Govan Mbeki Munisipaliteit het Mayivuthe Kontrakteurs gekry om die straatligte in groot dele van die dorp te herstel, soos onder andere in Davelweg.

Me. Michelle Viljoen van die DA het verlede jaar oor die straatligte by die munisipaliteit gekla namens Bethallers.
“Hulle kom nou hul belofte na,” het sy gesê.
Meer inligting volg.

Vir meer nuus besoek gerus ons webtuistes:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 29C64351

WhatsApp – 082-611-3867

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button