CrimeLocal newsNews

eMzinoni-fietsryer dood in ongeluk

Naam van oorledene nog nie bekend nie.

eMZINONI – ’n Man is op Woensdag, 11 Februarie dood nadat ’n taxi-bestuurder sy fiets raakgery het.

Die ongeluk het op die R38-pad vanaf eMzinoni na Standerton gebeur.

Die naam van die man is nog nie bekend gemaak nie en die ongeluk word deur die polisie ondersoek.

FB_IMG_1423715432493
Die fietsryer is dood nadat ’n taxi sy fiets raakgery het. (Fotos: Bethal Accidents)

Vir meer nuus besoek gerus ons webtuistes:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 29C64351

WhatsApp – 082-611-3867

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button