Local newsNewsSport

Maak die beste van ’n slegte saak

Standerton Dekalb Rugbyklub het die beste van ’n slegte saak op 14 Februarie gemaak.

Standerton Dekalb Rugbyklub het die beste van ’n slegte saak op 14 Februarie gemaak.

Hulle sou hulle eerste vrienskaplike wedstryd vanjaar teen Kinross gespeel het, maar Kinross het op die nippertjie kop uitgetrek.

Die spelers was lus vir rugby en het op ’n wedstryd tussen die eerste- en tweedespan besluit.

“Ons het besluit om ’n ordentlike oefenwedstryd te speel,” het mnr. Jakes Coetzee, voorsitter van die klub, gesê.

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button