CrimeLocal newsNews
Safer Secunda gaan nog voort
Inwoners kan steeds raad, inligting en foto’s oor misdaad deel.

SECUNDA – Die Safer Secunda-blad op Facebook het nie toegemaak nie.
Die Echo en Ridge Times het met die stigter van dié blad, mnr. Dirkie Els, gepraat en volgens hom bestaan die blad nog.
Inwoners deel daagliks foto’s, kommentaar en raad oor misdaad op dié blad.
Die redakteur van die Echo en Ridge Times, me. Louise Korb, meen ook dit is ’n baie waardevolle blad vir die gemeenskap.
Vir meer nuus besoek gerus ons webtuistes:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 29C64351
WhatsApp – 082-611-3867
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



