Local newsMunicipalNews

Greystraat-slaggate uiteindelik herstel

Trichardt-motoriste kan weer pad gebruik.

TRICHARDT – Die Govan Mbeki Munisipaliteit het uiteindelik op die klagtes van ongelukkige inwoners reageer.

Slaggate in Greystraat is onlangs gevul en motoriste kan met ’n geruste hart die pad weer gebruik.

“Ons wil graag die munisipaliteit bedank vir hul moeite,” het ’n inwoner gesê.

IMG_1890
Slaggate in Greystraat was ’n groot probleem.
IMG_7557
Die munisipaliteit het die slaggate in Greystraat reggemaak.

 

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons webtuistes:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 29C64351

WhatsApp – 082-611-3867

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button