Sonneblom groei 21 koppe
Me. Louise en mnr. Johan du Plessis van Kosmospark was verbysterd toe hulle ’n sonneblom, met 21 koppe, in hulle tuin gekry het.
Me. Louise en mnr. Johan du Plessis van Kosmospark was verbysterd toe hulle ’n sonneblom met 21 koppe in hulle tuin sien groei het.
“Ons het twee African Grey papegaaie,wat ons met sonneblomsaad, nie die kleintjies nie, maar die grotes, voer,” het me. Du Plessis gesê.
“Ons maak hulle hok buite in die tuin skoon en ek dink dit is hoe een van die sade in die grond ingegaan en begin groei het.”
Lees wat die Sonneblomvereniging van Suid-Afrika hieroor te sê het in die volgende Standerton Advertiser.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805



