CrimeLocal newsNews
Slaghuis-dief word gevang
Man het op Maandag, 2 Maart in die Bethal landdroshof verskyn.

BETHAL – Konst. Victor Nkadumeng het onlangs die man wat in Desember by die FB-slaghuis ingebreek het, in hegtinis geneem.
Dié slaghuis is in Kerkstraat naby die Sasol-vulstasie geleë.
“Die man het biltong gesteel,” het hy gesê.
Die beskuldige het op Maandag, 2 Maart in die Bethal Landdroshof verskyn.
Die hof het nog nie kommentaar gelewer nie.
Vir meer nuus besoek gerus ons webtuistes:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 29C64351
WhatsApp – 082-611-3867
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



