Die Errie het dié Saterdag op hul tuisvelde teen Hoërskool Kemptonpark aan die Tuksreeks wedstryde deelgeneem.
Die Erries het die septer op die hokkieveld geswaai en het hul opponente van die staanspoor af gewys dat hulle n vors is om mee te reken.
Alhoewel hulle hul harte uitgespeel het, het dit egter nie so goed gegaan met die rugbyspanne nie.
Mnr. Hendrik Potgieter is Maandag, 4 Augustus in ’n ongeluk dood.
Mnr. Lukas Potgieter was die Suid-Afrikaanse kampioen in vierwielmotorfietsuithouritte.
Mnr. Hendrik Potgieter en sy beste vriend, mnr. Jaco Brits.
Mnr. Hendrik Potgieter en sy vrou, me. Chantelle Potgieter, en hul twee kinders, Ronaldo en Marijanke.
Mnre. Jaco Brits en Abé de Beer doop mnr. Lukas Potgieter sowat 10 dae voor sy dood.
Pupils learn about Sasol.
Pupils watch the science of mixing colours.
Lede van verskeie organisasies en eenhede van die polisie het Saterdag, 9 Augustus Vrouedag gevier.
Die CMR se stalletjie Saterdag, 9 Augustus by hul gholfdag by Graceland Gholfklub.
Francois Grobler in aksie Saterdag, 9 Augustus tydens die CMR se gholfdag by Graceland Gholfkflub.
Johan van Zyl neem Saterdag, 9 Augustus aan die CMR se gholfdag by Graceland Gholklub deel.
Lourens Coetzer slaan Saterdag, 9 Augustus af tydens die CMR se gholfdag by Graceland Gholfklub.
Marelise Nel sterk steeds aan in ’n hospitaal op Kemptonpark nadat sy in ’n ongeluk was.
Mans en vroue het die Houtkappertak van die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging se skietdag op Saterdag, 9 Augustus geniet.
Die Houtkappertak van die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging het onlangs bome by hul nuwe skietbaan geplant.
Van die nuwe bome wat die Houtkappertak van die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging onlangs geplant het.
Chantelle Hattingh is Maandag, 4 Augustus aan bloedkanker dood.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.