CrimeLocal newsNewsUpdate

Rowers op vrye voet

Vyf rowers is op vrye voet nadat hulle ’n winkel in Vrystraat naby die taxi-staanplek beroof het.

Vyf rowers is op vrye voet nadat hulle ’n winkel in Vrystraat naby die taxi-staanplek beroof het.

“Hulle het in ’n gesteelde voertuig weggery,” het mnr. Jandré Kasselman van Kasselman Veiligheidsdienste gesê.

“Hulle het die voertuig in Colignystraat gestop en weggehardloop en dit lyk asof hulle in iets vasgery het want die agterruit is gebreek.

“Daar is nog niemand in hegtenis geneem nie en die Standerton Polisie ondersoek die saak,” het kapt. Mark Nortje van die Standerton Polisie gesê.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button