
Die bestuurder van dié ligte motorvoertuig was gelukkig om met geen beserings daarvan af te kom toe sy voertuig Maandagmiddag teen ’n vragmotor gebots het.
Die ongeluk het omstreeks 13:00 op die hoek van Kerk- en Cloetestraat gebeur.
Nooddienspersoneel van Mpumalanga Ambulaansdienste was byderhand en het die bestuurder vir skok behandel.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 2667A726
WhatsApp – 0748877590
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



