NewsSchool sportSchoolsSport

Groot dag lê voor vir Hoogies

Die eerste wedstryde begin om 8vm.

BETHAL – Hoërskool Hoogenhout se hokkie-, netbal- en rugbyspanne speel op Saterdag, 16 Mei teen Ermelo in die jaarlikse FNB Classic Clash.

Die eerste wedstryde begin om 8vm.

Volgens mnr. Duane Botha, onderwyser, is dit die tweede jaar dat FNB die jaarlikse clash-wedstryd aan die twee skole aangebied het.

“Dit gaan soos normaalweg taai wedstryde tussen die twee skole wees.”

Die eerste hokkiespan speel om 10.45vm op die A-veld en die eerste netbalspan speel om 9vm op die A-netbalbaan.

Hoogies se eerste rugbyspan speel om 12.30 op die A-veld.

Die skool nooi die gemeenskap om hulle te om ondersteun.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button