Hawelose mans soek skuiling in ou huis
’n Ongebruikte huis in Schwickardstraat is huisvesting vir ’n paar hawelose mans.
’n Ongebruikte huis in Schwickardstraat is huisvesting vir ’n paar hawelose mans.
Dié mans gebruik twee buitekamers in die agtertuin.
Die huis, oorkant die Standerton Polisiestasie, staan al maande lank leeg.
’n Paar maande gelede het opknappingswerk aan die huis begin, maar kort voor lank het dit tot ’n einde gekom.
Die mans maak in die koue aande in die buitekamers vuur en vlamme, so hoog dat dit aan die dak raak, kan gesien word.
Lees die volledige berig in die Standerton Advertiser.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805



