Die Standerton Polisie het 22 verdagtes die afgelope week in hegtenis geneem.
• Een vir veediefstal.
• Een vir aanranding en opsetlike skade aan private eiendom.
• Twee vir die bestuur onder die invloed van alkohol.
• Een vir die bestuur van ’n voertuig sonder ‘n bestuurderslisensie.
• Een vir roof.
• Drie vir diefstal.
• Twee vir die besit van dwelms.
• Twee vir bedrog.
• Een vir intimidasie en dwarsboming van die gereg.
• Een vir die besit van ’n gesteelde voertuig.
• Twee vir pluimveediefstal.
• Een vir winkeldiefstal.
• Een vir roekelose en nalatige bestuur, bestuur onder die invloed van alkohol en bestuur van ’n motor sonder ’n bestuurderslisensie.
• Een vir die oortreding van ’n beskermingsbevel.
• Een vir moord.
• Een vir die besit van dagga.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805


