Local sportNewsSchool sportSchoolsSport

‘n Eerste vir Mpumalanga Skole Netbal

Mpumalanga Netbal maak geskiedenis.

TRICHARDT – Vir die eerste keer in Mpumalanga Skole Netbal se geskiedenis het ‘n span ‘n goue medalje verwerf.

Die prestasie is deur die provinsie se 0/13-span behaal.

Proewe word in elke dorp, streek en provinsie gehou.

Vanjaar is twee spanne in elke ouderdomsgroep gekies.

Die Suid-Afrikaanse Skole Toernooi is gedurende die onlangse vakansie by Laerskool E.G. Jansen gehou.

Die 0/13-span is afgerig deur me. Lize Basson van Laerskool Leandra.

Suné Viljoen van Laerskool Trichardt het die span gevorm.

 

Netbal_1-1

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button