CrimeNews

Een verdagte vasgetrek

Koperkabels is in die verdagtes se besit gevind.

Die Standerton AfriForum Buurtwag, lede van die Gemeenskapspolisiëringsforum en Kasselman Veiligheidsdienste het omstreeks 11vm vandag ’n verdagte by die Coca-Cola-fabriek in Walter Sisulurylaan vasgetrek.

Dié man was in die besit van na raming 5 – 10kg koperkabels.

Dié man was in die besit van na raming 5 - 10kg koperkabels.
Dié man was in die besit van na raming 5 – 10kg koperkabels.

Die Sakhile Polisie het op die toneel opgedaag en die wakker wetstoepassers het hom aan die polisie oorhandig.

Die verdagte is na die polisiestasie geneem.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button