NewsSchool sportSchoolsSport
Stannies slaan ’n kishou
Carina Visage was tweede, Shené Fourie derde en Frederick Nel vyfde.
Laerskool Standerton se eerste tennisspan het onlangs aan die Super 8 Toernooi in Vanderbijlparkdeelgeneem en algeheel tweede geëindig.
Carina Visage was tweede, Shené Fourie derde en Frederick Nel vyfde.
In ander sportnuus:
Eduan Stuart is vir die Mpumalanga-atletiekspan gekies wat later vanjaar aan die ASA-byeenkoms gaan deelneem.
Sy sussies, Juanè en Welmari, het ook dié onderskeiding behaal.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



