Editor's choiceGalleriesLocal newsNewsNews galleries

ER24 ambulans in ongeluk betrokke

Ambulans, twee ligte voertuie in ongeluk.

Ermelo: Vyf mense, onder wie ’n swanger vrou het ernstige beserings vrygespring in ’n botsing tussen ’n ambulans van Er24 Nooddienste en twee ligte motorvoertuie.

Daar was geen pasiënte in die ambulans nie.

Vier mense is na die Ermelo Provinsiale Hospitaal vervoer waar hulle vir ligte beserings behandel is. ’n Paramedikus van Er24 is na die Medi Clinic Ermelo vervoer waar hy vir geringe beserings behandel is.

Die ongeluk het vanoggend kort ná 00:06 op die hoek van Kerk en Tautestraat plaasgevind.

Die oorsaak van die ongeluk word ondersoek.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button