
BETHAL – Diewe het Donderdag, 12 November by Shoprite in Vuyisile Ministraat probeer inbreek.
Hulle het glo ’n venster agter die winkel gebreek, maar het dit nie reggekry om toegang tot die winkel te kry nie.
Volgens adj. off. Riaan Smit is niks gesteel nie en niemand is beseer nie.
“Die alarm het afgegaan en die vinnige reaksie van die polisie het dalk die diewe afgeskrik,” het hy gesê.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 590c76a8
WhatsApp – 0793644185
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!


