CrimeNews

Moontlike gesteelde goedere in stoorkamer gevind

Hy het in die stoorkamer ingegaan en gesien dat daar baie goedere is.

Die eienaar van Meyerville Drankwinkel het op 14 November gesien dat iets nie pluis is nie.

Toe hy by die werk kom, het hy opgemerk dat die stoorkamer se slot oop is.

Hy het in die stoorkamer ingegaan en baie goedere gewaar.

 

Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.

Die slot was oop was toe die eienaar daar aankom (Foto: Jabu Hlophe).
Die slot was oop was toe die eienaar daar aankom (Foto: Jabu Hlophe).
Die potte wat in die stoorkamer gekry is (Foto: Jabu Hlophe).
Die potte wat in die stoorkamer gekry is (Foto: Jabu Hlophe).

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button